Thursday, 9 September 2010  11:34am SA Time 
Information
Home
Accommodation
Activities
Archives
Attractions
ABSA KKNK
Business
Conservation
Culture & History
Events
Fauna
General Information
Health
HOORN
Links
Local News
Photo Gallery
Restaurants
Schools & Colleges
Special Packages
Tourist Information
Video Clips
World of Klein Karoo
Contact Us
Karoo Soul Upmarket Backpackers Accommodation - Oudtshoorn, Western Cape, South Africa
Rosenhof Country House - Klein Karoo, Western Cape, South Africa
TBI Adventures :: Oudtshoorn
Swartberger Lodge - Farm accommodation in town
Oudtshoorn Holiday Resort
Oudtshoorn Properties :: Oudtshoorn Eiendomme
South African Ostrich Business Chamber
Klein Karoo Wines
Wilgewandel Holiday Farm
one-O-one Family Guest House
Mooiplaas Guesthouse
Die Hoorn Koerant | Vars Plaaslike Nuus | Fresh Local News

Back to Main Archives page

DIE HOORN - Your Newspaper : U eie koerant
info@hoorn.co.za
Tel (044) 272 5605
29 April 2010
DIE HOORN HET NOU HUL EIE WEBTUISTE - www.diehoorn.co.za
Ooievaar besoek Jamstreet

Nuwe alpakka vir Jamstreet[Groot vreugde het Sondagaand 18 April op die gasteplaas Jamstreet buite Oudtshoorn geheers toe klein Ellen, 'n alpakka, gebore is. Mnr Danie du Plessis van Jamstreet vertel hulle was die aand besig om na American Idols te kyk toe die alpakkatjie haar opwagting maak. Sy is summier na Ellen DeGeneres, een van die beoordelaars van American Idols, vernoem. Alpakkas is 11 maande dragtig voordat hulle lam. Volgens Du Plessis is alpakkas waardevolle diere wat baie intelligent is. Daar is boere wat hull ...  Volledige Artikel


Eerste in Wes-Kaap
Slenkdal-sterfte op O'hoorn

DIE eerste sterfte aan slenkdalkoors in die Wes-Kaap het in die Oudtshoorn Hospitaal voorgekom.

Die eerste slagoffer van die siekte in die Wes-Kaap was 'n 49-jarige man van die Karoo. Sy naam is nie bekend gemaak in 'n persverklaring oor die sterfte wat die Wes-Kaapse departement van gesondheid gister uitgereik het nie.

Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) ondersoek tans hoe die oorledene die siekte opgedoen het.

Luidens die persverklaring is twee ...  Volledige Artikel


Jordaan lei steeds

Mnr Keith Jordaan is steeds die waarnemende munisipale bestuurder op Oudtshoorn.

Volgens mnr Jac Bekker, lid van die Nasionale Raad van Provinsies, het die regerende DA/OD-alliansie gister op Oudtshoorn aangedui dat hulle graag wil hê Jordaan met voortgaan om as munisipale bestuurder waar te neem. Jordaan is ook die munisipaliteit se finansiële bestuurder.

Dit volg ná bespiegelinge die afgelope week dat 'n ander waarnemende munisipale bestuurder op die d ...  Volledige Artikel


Kommer oor bouprojek

'N KLEUTERSKOOLPROJEK in Schoemanshoek waarvoor Absa reeds R400 000 bewillig het, dreig om skipbreuk te lei weens oponthoude by die Oudtshoorn munisipaliteit.

Volgens mnr Hennie Pretorius, die dryf­krag agter die bou van 'n kleuterskool in Schoemanshoek as deel van die Schoemanshoek Gemeenskapsverrykingsprojek (Scep), sê hy weet na bykans drie jaar se wag nie meer wat om vir Absa te sê waarom die geld nie gebruik word nie.

"Ek vrees dat die projek die geld ga ...  Volledige Artikel


Inwoners sê nee vir dié huise

Beswaarskrifte word oorhandigINWONERS van Zeelandsnek (voorheen bekend as die Hospitaaluitbreiding) steun nie die Oudtshoorn-raad se besluit om erwe tussen Die Palms en Klapperbosrant aan eerstehuiskopers beskikbaar te stel nie.

'n Mosie in dié verband is reeds in 2004 deur raadsheer Japie Coetzee (ANC) ingedien en goedgekeur. Coetzee het Januarie vanjaar 'n tweede mosie ingedien waarin hy die raad versoek om amptenare aan te spreek wat volgens hom doelbewus versuim het om die raadsbesluit van 2004 tot ui ...  Volledige Artikel


Crèche geopen

Sleutels word oorhandigMnr Phillip Goets, president van die Oudtshoorn Rotariërs, oorhandig die sleutels van die opgeknapte Bridgton Crèche aan die skoolhoof, me Anita Oktober. Die crèche is na 'n vernietigende brand in 2005 met die hulp van fondse van die Rotariërs en Alphen aan den Rijn, Oudtshoorn se tweelingstad in Nederland, deur die Rotariërs herbou en op Vrydag 16 April amptelik aan die bestuur oorhandig. "Ons is die Rotariërs groot dank verskuldig en wil hulle sterkte toebid m ...  Volledige Artikel


Drie rolstoelleerders by Principia

Nomzi Peter, Maria Somana en Sweetness Malanti'N GEBOU en gewerskaf by Principia Kollege tydens die eerste kwartaal het net een doel voor oë gehad: om seker te maak die skool en koshuis is rolstoelvriendelik vir drie nuwe graad 10-leerders van die skool.

Die drie, Nomzi Peter, Maria Somana en Sweetness Malanti, was tot die einde van hul graad 9-jaar in 2009 leerders van die Carpe Diem Skool in George. Die skool huisves egter nie leerders na graad 9 nie. Sweetness het in haar soektog na 'n skool by Principia aansoek gedoen,  ...  Volledige Artikel


OD looi ANC in persverklaring

Die politieke handskoene is af op Oudtshoorn.

Dit blyk uit 'n sterk bewoorde verklaring wat Dinsdag deur die mediabeampte van die OD, mnr Wessie van der Westhuizen, uitgereik is en waarin hy die ANC daarvan beskuldig dat die party onwaarhede verkondig het in 'n persverklaring wat verlede week uitgereik is en waarin boonop neerhalend verwys is na mense wat werkloos is.

Van der Westhuizen skryf dat die ANC se bewering dat vakbonde dispute verklaar het oor die aanstellings v ...  Volledige Artikel


Kepler kom rolbal speel

Kepler WesselsKepler Wessels, voormalige kaptein van die Protea Krieketspan en tans Super Sport-kommentator, het ingeskryf vir die SDL Prestige Men's Fours-rolbaltoernooi wat in September deur die Oudtshoorn Rolbalklub aangebied word.

Verskeie top-Protea-rolbalspelers het volgens mnr Thinus van Rensburg, voorsitter van die klub, reeds ingeskryf terwyl nog ander van voorneme is om ook te speel.

Die organiseerders is in die wolke oor die super span van Jason Evans, 'n top-SA Meesterspel ...  Volledige Artikel


Bridgton klop Silver Stars

DIE Bridgton rugbyklub van Oudtshoorn het Saterdag vergoed vir sy verrassende nederlaag teen Progress die vorige week toe hy met 'n veel beter vertoning vir Silver Stars in hul Premierligawedstryd van die SWD Rugbyvoetbalunie met 27-22 geklop het.

Bridgton het rustyd met 15-3 voorgeloop en sy oorwinning is te danke aan sy agttal.

In die agterlyn was dit veral die jong Erin Ewerts (losskakel) wat vir 'n blink vertoning gesorg het.

Hy is met 'n drie beloon en wa ...  Volledige Artikel


Oudtshoorn verloor

DIE Oudtshoorn Rugbyklub het Saterdag in die Premierliga van die SWD met 48-15 teen George verloor het.

Die wenspan het sewe drieë gedruk teenoor die twee van Oudtshoorn.

Christo Delport (senter) was Oudtshoorn se groot uitblinker. Hy het al sy span se punte aangeteken met twee drieë, 'n doelskop en 'n strafdoel.

Die haker, JJ Muller, het ook 'n voortreflike wedstryd gespeel. Hy stel 'n voorbeeld vir sy spanmaats wat sy fiksheid betref.

...  Volledige Artikel


All Blacks lê vierde

Die All Blacks Rugbyklub het met 'n oorwinning oor Willowmore United sy aanslag op 'n plek onder die topses verstewig.

Die All Blacks is tans in die vierde plek op die ligapunteleer, twee punte agter Prins Albert wat tans derde is. Uniondale en Knysna United is onderskeidelik eerste en tweede.

All Blacks se tweede span is nog onoorwonne en is tans die voorloper met 23 punte. Die All Blacks se derde span het egter nog geen wedstryde gespeel nie omdat slegs die klub 'n derd ...  Volledige Artikel


Collegians speel goed

Hoewel Collegians van Oudtshoorn Saterdag sy wedstryd in die Presidentsliga van die SWD teen Eagle Stars van Sedgefield met 25-31 verloor het, het die span goed van homself rekenskap gegee.

"Ek is baie tevrede met die span se vertoning, veral in die tweede helfte," het die afrigter, John Britz, gesê. Collegians was rustyd met 26-3 agter.

Dit was 'n harde, skoon en aanskoulike wedstryd met albei spanne wat bereid was om met die bal te hardloop.

Collegians ...  Volledige Artikel


Winkel 16 • Queens Mall • Voortrekkerweg
Posbus 1765 • Oudtshoorn • 6620
Contacts
General News Advertisements
Schalk le Roux Liesel le Roux Joey de Kock
083 458 9015 073 217 7089 073 211 0114
Shop 16 • Queens Mall • Voortrekker Road
PO Box 1765 • Oudtshoorn • 6620
Google
WWW Oudtshoorn Info

Back to Main Archives pageTo Top

Did You Know ?

The cheetah is built for speed. It has long, slim, muscular legs, a small, rounded head set on a long neck, a flexible spine, a deep chest, nonretractable claws, special pads on its feet for traction and a long, tail for balance.

Hlangana Lodge
Backpacker's Paradise - Oudtshoorn Accommodation
Klein Karoo Group
Local Flora
Lugro Ostrich Leather Products
Three times AA award winning Guest House
Buffelsdrift Game Lodge
Klein Karoo and Garden Route Weddings
Haus Victoria
Affordable Self Catering Accommodation
Ostrich egg products
Self-catering budget accommodation in Oudtshoorn
Copyright © 2010  ::  Oudtshoorn Info  -  Site designed, built and hosted by: WebWorX
•  Privacy Policy: No Personal Details are divulged  •