Thursday, 9 September 2010  11:36am SA Time 
Information
Home
Accommodation
Activities
Archives
Attractions
ABSA KKNK
Business
Conservation
Culture & History
Events
Fauna
General Information
Health
HOORN
Links
Local News
Photo Gallery
Restaurants
Schools & Colleges
Special Packages
Tourist Information
Video Clips
World of Klein Karoo
Contact Us
Karoo Soul Upmarket Backpackers Accommodation - Oudtshoorn, Western Cape, South Africa
Rosenhof Country House - Klein Karoo, Western Cape, South Africa
TBI Adventures :: Oudtshoorn
Swartberger Lodge - Farm accommodation in town
Oudtshoorn Holiday Resort
Oudtshoorn Properties :: Oudtshoorn Eiendomme
South African Ostrich Business Chamber
Klein Karoo Wines
Wilgewandel Holiday Farm
one-O-one Family Guest House
Mooiplaas Guesthouse
Die Hoorn Koerant | Vars Plaaslike Nuus | Fresh Local News

Back to Main Archives page

DIE HOORN - Your Newspaper : U eie koerant
info@hoorn.co.za
Tel (044) 272 5605
13 Mei 2010
DIE HOORN HET NOU HUL EIE WEBTUISTE - www.diehoorn.co.za
Mnr en Mej Gim gekroon

Wenners en beoordelaarsDie wenners van Donderdagaand se Mnr en Mej Gim-kompetisie en die beoordelaars. Voor van links is me Verite Ann du Toit (beoordelaar wat ook die finaliste afgerig het), mnr Hans van der Veen (beoordelaar), Melanie Thompson (Mej Gim), Louw Swanepoel (Mnr Gim), Faan Kemp (eerste prins) en Andre Huyser (tweede prins). Agter van links is Sanet du Plessis (tweede prinses), Sorina (gaskunstenaar van die aand), Carli de Waal (eerste prinses), me Evelyn Hugo (beoordelaar), Jean-Mari Crafford (Mej Persoo ...  Volledige Artikel


SKS, Eilers terug

DIE gemeenskapsradiostasie, Reënboog FM, wat sy deure verlede jaar weens finansiële probleme moes toemaak, gaan voortaan as Suid-Kaap Stereo (SKS) uitsaai. Dié nuus is Dinsdagaand by 'n inligtingsvergadering op Oudtshoorn deur die voorsitter van die nuwe direksie, mnr Nic Barrow, bekend gemaak.

Barrow het ook bekend gemaak dat bekende stemme soos dié van Paul Eilers, Joan Nieman, Tienie Halgryn, Herman Ungerer, Marina Möller en Garnett Wicomb weer oor die ...  Volledige Artikel


R100 000 se kabels gesteel

Mnr Louw Fourie by een van die twee kragbokse wat deur die diewe afgeskakel word voordat die kabels afgesny word.Strenger optrede is nodig teen kopers van veral koperkabels, sê mnr Louw Fourie, voorman van die Bakenskraal Werkerstrust wat die afgelope drie maande reeds sowat R100 000 se skade gely het as gevolg van koperkabeldiefstal.

Die jongste diefstal het Maandagaand plaasgevind toe die diewe weer toegeslaan en koperkabels gesteel het van 'n pomp wat water uit die Olifantsrivier pomp vir besproeiing op Bakenskraal.

Volgens Louw is die mense op die plaas nou moedeloos. "Bak ...  Volledige Artikel


Schutte-Vlok awarded

Dr AnneLise Schutte-Vlok (right) received her award from the Chief Executive Officer of the  South African National Biodiversity Institute (Sanbi), Dr Tanya Abrahamse.Oudtshoorn resident Dr Annelise Schutte-Vlok is one of three Western Cape residents who received a coveted Fynbos Award from the Cape Action for People and the Environment (Cape) last Thursday.

Schutte-Vlok, the regional ecologist for CapeNature in the Gouritz region, Mr Vernon Gibbs-Halls, Biodiversity and Environmental Management Officer of the Eden District Municipality, and Mr Mick D'Alton, a landowner on the Agulhas Plain, received their awards at a conservation event at the Kir ...  View Complete Article


Inwoners ontferm hul oor boeties

BINNE ure nadat inwoners van Oudtshoorn gehoor het van drie boeties van die dorp wat sonder heenkome sit, het vier gesinne reeds aangebied om pleeghuise vir die seuns te bied, terwyl 'n diensorganisasie aangebied het om hul skoolgeld te betaal.

Die volgende dag het 12 gesinne reeds aangebied om die seuns te versorg.

Sy is oorweldig deur die wyse waarop inwoners van Oudtshoorn gereageer het toe daar op 2 Mei in vier kerke op die dorp afgekondig is dat die drie seuns, 12, 1 ...  Volledige Artikel


Tonge los oor Indaba-besoek

'N BESOEK deur vyf raadslede van die Groter Oudtshoorn en die waarnemende munisipale bestuurder aan die toerisme-indaba in Durban het die tonge los.

Aan die een kant word vrae uit verskeie oorde gevra oor hoekom so 'n groot afvaardiging nodig was. Die Wes-Kaapse minister van plaaslik bestuur, mnr Anton Bredell, het ook Dinsdag aangedui dat hy ondersoek instel na die besoek. "Ek het altyd probleme met groot afvaardigings," het hy gesê, maar bygevoeg dat dit belangrik is om die  ...  Volledige Artikel


Fietsryers-saak môre voortgesit

Die bestuurder van die bakkie wat op Maandag 8 Maart op die Calitzdorppad in 'n groep fietsryers geploeg en die dood van drie bekende inwoners veroorsaak het, verskyn weer môre in die Oudtshoorn landdroshof.

Mnr George Aspinell (62) van Ladismith staan tereg op drie aanklagte van strafbare manslag weens die dood van me Magda van Lill (50) en mnre Frank Nel (60) en Jan Eloff (73). Hy is nog nie gevra om te pleit nie en is op 10 Maart borgtog van R500 toegestaan. Sy borgvoorwaar ...  Volledige Artikel


Botes 35 jaar tronk toe

PIET BOTES (39), die boer van Leeu Gamka wat die 13-jarige dogter van een van sy plaaswerkers vermoor en twee minderjarige sussies, ook van Leeu Gamka, onsedelik aangerand het, is ná 'n verhoor van byna drie jaar in die Rondgaande Hoërhof op Oudtshoorn effektief tot 35 jaar gevangenisstraf gevonnis.

Elizabeth Martiens (13) het in April 2007 spoorloos verdwyn nadat sy laaste in Botes se sorg was. Hy het aangebied om haar na haar ma op Merweville te neem, maar sy het nooit  ...  Volledige Artikel


Boomplaas vanjaar 200 jaar oud

Die imposante ou opstal van Boplaas in die Kango Vallei naby die De Hoek Vakansieoord en digby die pad na die Swartbergpas.BOOMPLAAS, die historiese opstal in die Kango Vallei, is vanjaar 200 jaar oud.

Die vallei was vroeër byna onbereikbaar en die eerste mens van Europese afkoms wat die gebied betree het, was waarskynlik Izak Schreuder.

Hy is in 1681 soontoe gestuur om skape met die Hottentotte te ruil.

Die eerste boer wat hom in die vallei gevestig het, was 'n Grobbelaar. Die Grobbelaarsrivier is in alle waarskynlikheid na hom vernoem.

Aanvanklik het die boere h ...  Volledige Artikel


Expo to protect and strengthen families and communities

The Western Cape Department of Social Development, in collobaration with other government departments and civil society organisations, will host four Family Strength Expos across the Western Cape as part of its celebration of the International Day for Families on 15 May. The expos will be held in Cape Town, Worcester, Oudtshoorn and Vredendal to allow all people in the Western Cape an opportunity to access this event.

The theme for the Family Expos is: Promoting, protecting and str ...  View Complete Article


Union Stars vereer spellers

André Olivier, Union Stars se Sportman van die Jaar.Die aanvangskolwer en draaibalbouler, André Olivier, is Union Stars Krieketklub se Sportman van die Jaar vir 2010.

Pieter Stuurman is aangewys as die klub se beste kolwer en Mario Jansen as beste bouler.

Ander spelers wat Vrydagaand tydens die klub se prysuitdeling by die Klein Karoo Skool-lapa vereer is, is Eugene Piedt (beste B-span bouler), Elridge Booysen (beste C-span-kolwer en -speler), Ottniel Baartman, (beste C-span-bouler). Drie jong krieketliefhebbers en ...  Volledige Artikel


Struisies pak Gimmies op Leeupark

'n Stryd soos min word Saterdag op Leeupark tussen die eersterugbyspanne van die Struisies en Gimmies verwag in hul jaarlikse kragmeting.

Die Gimmies, wat verlede jaar die knie teen die Struisies moes buig, sal vanjaar op hul tuisveld egter alles in die stryd werp om die bordjies te verhang.

Die afrigter van die Struisies, mnr Bernie Deacon, het gister gesê hy verwag 'n goeie wedstryd.

Volgens hom beskik die Gimmies vanjaar oor 'n gedugte span terwyl die ...  Volledige Artikel


Akademie begin môre

Die SWD Krieketraad se eerste krieketakademie in die provinsie begin môre (14 Mei) op Oudtshoorn en duur tot 18 September wanneer die SWD aan 'n nasionale akademie-toernooi gaan deelneem.

Oudtshoorn-spelers wat gaan deelneem, is Douglas Baartman (Union Stars), Justin Jordaan (Union Stars), Merlin Masimela (Union Stars), Geoffrey Pêrel (Union Stars), en Sydwill Williams (Western Hope). Groter Foto


All Blacks wen derby

DIE All Blacks Rugbyklub het Saterdag op die Bridgton Sportgronde met 'n veel beter vertoning as die vorige week teen Eagle Stars sy derbystryd in die Presidentsliga van die SWD teen Collegians met 31-17 gewen.

All Blacks het rustyd met 18-7 voorgeloop en met die oorwinning sy kanse om tot die Top Ses deur te dring 'n goeie hupstoot gegee.

Dit was 'n klipharde stryd met Collegians wat veral in die eerste twintig minute vol vuur gespeel het. All Blacks se agttal het egter  ...  Volledige Artikel


Bridgton wen ver!

DIE wegholoorwinning van 62-27 wat die Bridgton Rugbyklub Saterdag op die Rec in sy Premierligawedstryd van die SWD teen Bonnievale United behaal het, het die span duur te staan gekom.

Drie sleutelspelers, Brian Jonathan (heelagter, knie), Brett Moos (haker, bobeen) en Charlie Ewerts (vleuel, enkel) is sodanig beseer dat hulle vir minstes drie weke buite aksie sal wees.

Bridgton het rustyd met 26-10 voorgeloop en in die tweede helfte die krane behoorlik oopgedraai vir 'n  ...  Volledige Artikel


Weer tyd vir Red Stone Hills Bergfietsrenne

DIE NG Kerk Calitzdorp bied weer op 29 Mei 2010 die gewilde Red Stone Hills Bergfietsmarathon oor 65 km aan.

Die aktiwiteite begin reeds die Vrydagaand met 'n nagrit en 'n nagdraf, albei oor 10 km.

Fietsryers kan ook vir verskeie ander wedrenne die Saterdag inskryf.

Die eienaars van Red Stone Hills het hul hekke oopgestel vir dié besondere fietsryroetes.

Gebalanseerde en goed beplande roetes wat uitgelê is, maak dit moontlik vir fietsr ...  Volledige Artikel


Winkel 16 • Queens Mall • Voortrekkerweg
Posbus 1765 • Oudtshoorn • 6620
Contacts
General News Advertisements
Schalk le Roux Liesel le Roux Joey de Kock
083 458 9015 073 217 7089 073 211 0114
Shop 16 • Queens Mall • Voortrekker Road
PO Box 1765 • Oudtshoorn • 6620
Google
WWW Oudtshoorn Info

Back to Main Archives pageTo Top

Did You Know ?

The Karoo, South Africa's vast central plateau is considered one of the world's best stargazing destinations.

Hlangana Lodge
Backpacker's Paradise - Oudtshoorn Accommodation
Klein Karoo Group
Local Flora
Lugro Ostrich Leather Products
Three times AA award winning Guest House
Buffelsdrift Game Lodge
Klein Karoo and Garden Route Weddings
Haus Victoria
Affordable Self Catering Accommodation
Ostrich egg products
KLEIN KAROO GROUP
Copyright © 2010  ::  Oudtshoorn Info  -  Site designed, built and hosted by: WebWorX
•  Privacy Policy: No Personal Details are divulged  •