Tuesday, 7 September 2010  2:21am SA Time 
Information
Home
Accommodation
Activities
Archives
Attractions
ABSA KKNK
Business
Conservation
Culture & History
Events
Fauna
General Information
Health
HOORN
Links
Local News
Photo Gallery
Restaurants
Schools & Colleges
Special Packages
Tourist Information
Video Clips
World of Klein Karoo
Contact Us
Karoo Soul Upmarket Backpackers Accommodation - Oudtshoorn, Western Cape, South Africa
Rosenhof Country House - Klein Karoo, Western Cape, South Africa
TBI Adventures :: Oudtshoorn
Swartberger Lodge - Farm accommodation in town
Oudtshoorn Holiday Resort
Oudtshoorn Properties :: Oudtshoorn Eiendomme
South African Ostrich Business Chamber
Klein Karoo Wines
Wilgewandel Holiday Farm
one-O-one Family Guest House
Mooiplaas Guesthouse
Die Hoorn Koerant | Vars Plaaslike Nuus | Fresh Local News

Back to Main Hoorn page

DIE HOORN - Your Newspaper : U eie koerant
info@hoorn.co.za
Tel (044) 272 5605
2 September 2010
DIE HOORN HET NOU HUL EIE WEBTUISTE - www.diehoorn.co.za
Argief - Archives
Vleuelklavier vir dorp

Die pianis Chun Wang en kinders van OudtshoornDIE Oudtshoorn Musiekvereniging en die Absa KKNK het 'n vleuelklavier aangekoop wat voortaan gebruik sal word vir musiekopvoerings van die KKNK, Klein Karoo Klassique en die Oudtshoorn Musiekvereniging. Tot dusver moes 'n klavier altyd teen hoë koste van elders gehuur word vir opvoerings. Die klavier is 'n tweedehandse semi-konsertmodel van Yamaha.

Volgens me Antoinette le Roux, sekretaresse van die Oudtshoorn Musiekvereniging, het die vereniging reeds donasies van R34 000 van inwoners en instansies/besighede ontvang, maar is dit nie naastenby genoeg om die Musiekvereniging se deel van die klavier te betaal nie. Die vereniging het verlede jaar 'n projek geloods waardeur inwoners aangemoedig word om een van die 80 note op die klavier te "koop" vir 'n borgskap van R1 000.

Die voorsitter van die vereniging, mnr Nic Barrow, het die week 'n versoek aan inwoners en besighede gerig om 'n finansiële bydrae te maak vir die klavier. Bydraers sal erkenning ontvang in Die Hoorn.

Die volgende inwoners en besighede het onlangs note gekoop: Jos en Leoni Smith, Louis van Rensburg, Gene Moulder, Kleinplaas Vakansie­oord, Steers Fishaways, Kannaland ATKV, Leon Coetzee en Pick n Pay (twee note). Donasies is ook van mnr Louis van Rensburg en PNA ontvang.

Intussen kan klassieke musiekliefhebbers uitsien na twee konserte wat die Musiekvereniging vir vanjaar gereël het. Op Vrydagaand 27 Augustus tree Maria du Toit (klarinet) en Philippus Hugo (klavier) op, en op Woensdagaand 17 November Jerome Pernoo (tjello) en Jerome Ducros (klavier). Albei vertonings vind in Die Neelsie plaas.

Kaartjies vir die vertoning op 27 Augustus is vanaf Vrydag 30 Julie beskikbaar by Die Hoorn, die Barrow Trust en bestuurslede van die Musiekvereniging.

Argief - Archives
Winkel 16 • Queens Mall • Voortrekkerweg
Posbus 1765 • Oudtshoorn • 6620
Contacts
General News Advertisements
Schalk le Roux Liesel le Roux Joey de Kock
083 458 9015 073 217 7089 073 211 0114
Shop 16 • Queens Mall • Voortrekker Road
PO Box 1765 • Oudtshoorn • 6620
Google
WWW Oudtshoorn Info

Back to Main Hoorn pageTo Top

Did You Know ?

There are only 12 countries in the world that supply tap water that is fit to drink, and South Africa is one of them. Our tap water quality is third best overall in the world.

Hlangana Lodge
Backpacker's Paradise - Oudtshoorn Accommodation
Klein Karoo Group
Local Flora
Lugro Ostrich Leather Products
Three times AA award winning Guest House
Buffelsdrift Game Lodge
Klein Karoo and Garden Route Weddings
Haus Victoria
Affordable Self Catering Accommodation
Ostrich egg products
KLEIN KAROO GROUP
Copyright © 2010  ::  Oudtshoorn Info  -  Site designed, built and hosted by: WebWorX
•  Privacy Policy: No Personal Details are divulged  •