Thursday, 9 September 2010  11:45am SA Time 
Information
Home
Accommodation
Activities
Archives
Attractions
ABSA KKNK
Business
Conservation
Culture & History
Events
Fauna
General Information
Health
HOORN
Links
Local News
Photo Gallery
Restaurants
Schools & Colleges
Special Packages
Tourist Information
Video Clips
World of Klein Karoo
Contact Us
Karoo Soul Upmarket Backpackers Accommodation - Oudtshoorn, Western Cape, South Africa
Rosenhof Country House - Klein Karoo, Western Cape, South Africa
TBI Adventures :: Oudtshoorn
Swartberger Lodge - Farm accommodation in town
Oudtshoorn Holiday Resort
Oudtshoorn Properties :: Oudtshoorn Eiendomme
South African Ostrich Business Chamber
Klein Karoo Wines
Wilgewandel Holiday Farm
one-O-one Family Guest House
Mooiplaas Guesthouse
Die Hoorn Koerant | Vars Plaaslike Nuus | Fresh Local News

Back to Main Hoorn page

DIE HOORN - Your Newspaper : U eie koerant
info@hoorn.co.za
Tel (044) 272 5605
2 September 2010
DIE HOORN HET NOU HUL EIE WEBTUISTE - www.diehoorn.co.za
Argief - Archives
Fietsryers vaar goed by Eric van Enter

Die SWD-span wat aan die Eric van Enter-fietsrybyeenkoms deelgeneem het.SWD se fietsryspan het met 'n puik vertoning in die vierde plek geëindig by die jaarlikse Eric van Enter-fietsrybyeenkoms wat van 7 tot 10 Julie by die Gariepdam plaasgevind het en waaraan spanne van 12 provinsies, insluitend Namibië, deelgeneem het.

Die SWD-span, wat verlede jaar die negende plek behaal het, het uit 30 ryers bestaan onder wie talle ontwikkelingsryers.

In die juniorafdeling het Ruan du Toit (17) geskiedenis gemaak deurdat hy die padwedren, heu-elklim en kermesse gewen het.

Volgens mnr Corné Botha, een van die spanbestuurders, was mnr Roger Bouton, hoof van ontwikkeling en transformasie by Fietsry SA vol lof vir die SWD se prestasies, optrede en voorkoms.

Botha het mnr Gert en me Sharan Loots van Oudtshoorn bedank vir hul finansiële bydrae vir die prysgeld.

Dit was die eerste keer dat die SWD interne prysgeld kon gee vir die beste ryer in elke ouderdomsgroep vir die toer, het Botha gesê.

Die beste ryers is soos volg:

Seuns: o.10 - Anrich Stander (1ste), Kerrigan Arries (2de); o.14 - Keeran Arries (1ste), Daniël Hodgson (2de); o.16 - André van Vuuren (1ste), Noor-Ru-Deen Lewis en Berthal Gertse (2de).

Meisies: o.14 - Shannique Loggenberg (1ste), Hanneke van Rooyen (2de); o.16 - Chimoné Lewis (1ste).

Junior Mans: Ruan du Toit (1ste), Warrick Waldeck (2de), Gerhard Loots (3de), Theo Moller (4de).

Junior Dames: Nadia van Greunen (1ste), Michelle van der Sandt (2de).

Jongste ontwikkelingsryers met meeste potensiaal: Anrich Stander en Shannique Loggenberg.

Jongste ryer op toer: Kerrigan Arries.

Argief - Archives
Winkel 16 • Queens Mall • Voortrekkerweg
Posbus 1765 • Oudtshoorn • 6620
Contacts
General News Advertisements
Schalk le Roux Liesel le Roux Joey de Kock
083 458 9015 073 217 7089 073 211 0114
Shop 16 • Queens Mall • Voortrekker Road
PO Box 1765 • Oudtshoorn • 6620
Google
WWW Oudtshoorn Info

Back to Main Hoorn pageTo Top

Did You Know ?

The Cango caves are the only caves in Africa that feature both standard and adventure tours.

Hlangana Lodge
Backpacker's Paradise - Oudtshoorn Accommodation
Klein Karoo Group
Local Flora
Lugro Ostrich Leather Products
Three times AA award winning Guest House
Buffelsdrift Game Lodge
Klein Karoo and Garden Route Weddings
Haus Victoria
Affordable Self Catering Accommodation
Ostrich egg products
Web Design and Development
Copyright © 2010  ::  Oudtshoorn Info  -  Site designed, built and hosted by: WebWorX
•  Privacy Policy: No Personal Details are divulged  •