Wednesday, 10 March 2010  7:14am SA Time 
Information
Home
Accommodation
Activities
Archives
Attractions
ABSA KKNK
Business
Conservation
Culture & History
Events
Fauna
General Information
Health
HOORN
Links
Local News
Photo Gallery
Restaurants
Schools & Colleges
Special Packages
Tourist Information
Video Clips
World of Klein Karoo
Contact Us
Karoo Soul Upmarket Backpackers Accommodation - Oudtshoorn, Western Cape, South Africa
Rosenhof Country House - Klein Karoo, Western Cape, South Africa
TBI Adventures :: Oudtshoorn
Swartberger Lodge - Farm accommodation in town
Oudtshoorn Holiday Resort
Oudtshoorn Properties :: Oudtshoorn Eiendomme
South African Ostrich Business Chamber
Klein Karoo Wines
Wilgewandel Holiday Farm
one-O-one Family Guest House
Mooiplaas Guesthouse
Die Hoorn Koerant | Vars Plaaslike Nuus | Fresh Local News
Langkloof fruit disaster will leave thousands unemployed

More than 70 000 rural dwellers and businesses in the Little Karoo are facing disaster because damage caused by the devastating 2007 floods has not yet been repaired. Farmers of Herold, Bo-Kammanassie, Noll, Haarlem, Avontuur, Langkloof, Uniondale, Rooirivier, Barandas and other parts of the district have been waiting for more than three years for government assistance to repair damage in excess of R180 million to storage dams, canals, pipe-lines and river-banks.

Despite the very welcome, widespread rains starting on Sunday, the internationally renowned deciduous fruit  ...  View Complete Article

Kango Marathon en Landbou Ekspo-ratte rol
Sangtalent gesoek vir Groot Pryse

Die wiele is behoorlik aan die rol vir Agri Klein Karoo Landbou Ekspo aangebied deur Investgold, wat op 27 Februarie saam met die Kango Marathon by die Weermag Sportveld in Oudtshoorn plaasvind. Almal word genooi om die pretstap op Vrydag, en die marathon en familiepret Saterdag, saam met die landbougemeenskap te geniet.

Volgens die hooforganiseerder van die marathon, maj. Rodney Williams, is etlike honderde aanlyninskrywings ontvang. Die meerderheid atlete skryf Vrydagaand by die sportterrein, in Parkweg in. Daar word die Kango Pretdraf en –stap weer aangebied. All ...  View Complete Article

Absa KKNK 2010: Tickets selling rapidly

Although bookings for the annual Absa KKNK have been open for only a week, some shows are already sold out. “No more tickets are left for Nataniël’s Die een konsert,” says Kobus Burger, programme manager of the Absa KKNK. The sixteenth annual Absa KKNK will be held from 1 to 8 April in Oudtshoorn.

According to Burger festival goers should not wait until the festival is upon them before they book their tickets . “Download the full festival programme from www.absakknk.co.za, book accommodation and e ...  View Complete Article

Dysselsdorp se trots op Soul City
Agri Klein Karoo Ondersteun

PJ Buddyz ontvang sweetpakkeDysseldorp is hierdie week letterlik in die kollig en spog dalk binnekort met 'n nasionale danstitel en groot prysgeld vir die skool.

'n Dansgroep van P.J. Badenhorst Primêr op Dysseldorp in die Klein-Karoo is eerskomende naweek finaliste in die SABC2 Soul City-program se Soul Buddyz 5-kompetisie vir kwaito, moderne jazz, hip-hop en vloerdanse. Die kinders oefen elke dag, sonder 'n skoolsaal of groot genoeg klas, in moeilike toestande in die snikhete van die Klein-Karoo. Hulle is een van slegs ses finaliste van regoor die land.

Kinders uit die landelike ge ...  View Complete Article

AKSIE-SPORT VIR GESONDE LIGGAAM BIND PLAASWERKERS EN GEMEENSKAP SAAM

Action Sport

"Die waarheid is dat 'n gesonde liggaam 'n gesonde gees huisves. Gesonde plaaswerkers is gelukkige en gelukkige mense is meer produktief. Daarom kan ons nie net kos vir kinders voorsien nie, ons moet ook sorg dat plaaswerkers en hul gesinne gesond en gebalanseerd leef."

So gesels Piet Lodder, bestuurder van Agri Klein Karoo, oor die opening van die nuwe Aksie Sport-baan by die Oudtshoorn Skougrond. Die baan word op 9 Februarie amptelik geopen. Supersport sal dekking aan die openingswedstryde tussen twee plaaswerker Aksie Krieket-spanne en twee afgeronde SWD-spanne ge ...  View Complete Article

AGRI KLEIN KAROO se LANDBOU EKSPO 2010
Nou saam met die Kango Marathon

Pretaktiewieteite by die Landbou Ekspo

Oudtshoorniete kan 26 en 27 Februarie omkring vir vanjaar se Landbou Ekspo van Agri Klein Karoo. Hierdie jaarlikse gesinsfees gaan, in 'n unieke eerste, die beeld van die boer en landbou aan tot drie keer meer sakevennote en verbruikers van landbouprodukte bekendstel, as in die verlede.

Dit volg na 'n samewerkingsooreenkoms tussen Agri Klein Karoo en die SANW op Oudtshoorn om die Landbou Ekspo vanjaar vir die eerste keer saam met die Kango Marathon te hou. Dit word op 26 en 27 Februarie by die weermag se sportterein in Parkweg gehou, waar 'n feestelike atmosfeer die h ...  View Complete Article

Werkerbemagtiging wat werk

“Hier leer ons om op ons eie bene te staan en voorsiening te maak vir die dag dat ons te oud geword het of nie meer elke dag kan werk nie,” vertel Japie Goliath van Die Eiland Trust op Volmoed buite Oudtshoorn. Die Volmoed Agri Vereniging is 'n lid van Agri Klein-Karoo.

Die projek het pas op 'n glyskaal produksiebonusse aan lede uitbetaal en beoog om aan die einde van die boekjaar in Februarie, 'n verdere, groter bonus aan die eienaars uit te betaal.

Japie is een van 24 plaaswerkers en vrouens, wat benewens hul dagtaak ook hul eie boerdery op 63ha  ...  View Complete Article

'n Nuwe Baadjie vir Absa KKNK 2010

Die mees omvattende herontwerp van die Absa KKNK feesterrein sedert die fees se ontstaan in 1995, word tydens die komende fees vanaf 1 – 8 April 2010 aan feesbesoekers gebied. Hierdie herontwerp sluit veranderinge aan beide die uitleg en werking van die feesterrein in.

Kaart van Feeskern uitleg

Deur 'n dagkaartjie te koop, sal feesbesoekers vanjaar toegang tot 'n groot, gekonsolideerde “feesbuurt” op die westelike oewer van die Grobbelaarsrivie ...  View Complete Article

POPPESPEL HELP OM ARMOEDE TE VERLIG

Poppespel help armoede verlig

Opleiding in die eeue-oue poppespel-kuns sal voortaan verseker dat werklose plaasvrouens in die Klein Karoo hul dienste teen vergoeding aan skole, feeste en gesinne kan verkoop. Op inisiatief van Agri Klein Karoo in Oudtshoorn, het die Wes-Kaapse Departement van Kultuursake vandeesweek 17 vrouens in die speel- en bsigheidsbeginsels van poppespel touwys gemaak.

Die vrouens is deur maatskaplike beamptes in die onderskeie agri-distrikte geidentifiseer. Hulle sal voortaan hul talente en nuwe kennis gebruik om poppe te vervaardig, tekste vir stories te skryf en poppes ...  View Complete Article

LEARNERSHIP AND INTERNSHIP OPPORTUNITIES FOR UNEMPLOYED YOUTH IN THE OUDTSHOORN AREA

Careers on Trial arranges job shadowing experiences for scholars and students, allowing youngsters to experience a day in the life of an actual employee and gaining insight of what a certain career involves in reality.  As more companies are visited the student can then make an informative decision about his / her career.

Careers on Trial assists both the youth and companies; b ...  View Complete Article

NEDERLANDSE JEUG GEE GELD VIR KAMMANASSIE-KLEUTERSKOOL

Kammaland Kleuterskool in KamanassieDie Kammaland Kleuterskool in Kamanassie buite Oudtshoorn het, met die hulp van Agri Klein Karoo 'n skenking van R34 400 van Kiwanis International ontvang. Dit is die wêreldwye kinderondersteuningsfonds van Alphen aan den Rijn, die susterstad van Oudtshoorn in Nederland.

Die skooltjie wat tans 28 leerders het, is sowat 15 jaar gelede begin toe daar na van die plaaswerkers van die Gemeenskap omgesien moes word. ’n Vleuel by die kleuterskool word na Alphen aan den Rijn vernoem en die fondse maak deel uit van hierdie ontwikkeling.

By die oorhandiging en saam met  ...  View Complete Article

New Cape Pioneer Trek 6-day MTB challenge kicks off

The Start of the Cape Pioneer Trek 2009The current mountain-bike marathon world champion, Christoph Sauser of Switzerland, today joined 188 other cyclists at the starting line of this historic first Klein Karoo International Cape Pioneer Trek six-day mountain-bike tour through the Little Karoo and Garden Route.

The cyclists are tackling this murderous route over six days, with Day 1 starting in Oudtshoorn and ending in Calitzdorp; Day 2 ends in Prince Albert, after which the route passes through the picturesque Meiringspoort to De Rust. Day 4 takes the cyclists to Uniondale from where they will embark on trek  ...  View Complete Article

World's best compete in Cape Pioneer Trek
Six best days of your life!

Christoph SauserThe Cape Pioneer Trek (CPT) to be held from 19 to 24 October has hooked a very big fish with the entry of the 2008 professional mountain bike world champion.

The brilliant Swiss, Christopf Sauser (33), Olympic bronze medal winner in Sydney, is the latest addition to the race. He is also the current world champion in cross-country cycling and in the marathon. Sauser has notched up 14 firsts in the World Cup and six Swiss championship titles since he started cycling in 1991.

With prize money of R40,000 at stake - of which R10,000 will go to the winner of the m ...  View Complete Article

AGRI KLEIN KAROO AS ROLMODEL GESIEN

Agri Business CentreCoen Basson, voorsitter van Agri Klein Karoo skryf:

Die goeie resultate van Agri Klein Karoo (AKK) se projekte vir opheffing en bemagtiging in landbou begin uitkring. Dit blyk uit gereelde navrae aan AKK oor wat die geheim agter die volgehoue sukses met die projekte is.

AKK se bedieningsgebied strek tussen Ladismith en Uniondale/Avontuur. Verskeie ander landboustreke het AKK reeds versoek vir leiding en hulp met die instelling van soortgelyke strukture en projekte in hul omgewing.

In die Wes-Kaap, en trouens sover bekend in die land, is AKK d ...  View Complete Article

Skoonhede is hoogtepunt by Prins Albert Skou
Die naweek is dorp in rep en roer met 'n eerste!

Beautiful Local LassesKomende naweek is die juweeldorp, Prins Albert, aan die voet van die Swartberg in rep en roer tydens die 2009 Prins Albert Skou. Die teenwoordigheid van Mev. Suid-Afrika 2009, die pasgekroonde Mej. Garden Route en Klein-Karoo, haar eerste rprinses en Mej. Fotogenies 2009 in die Tuinroete en Klein-Karoo is verseker van die groot hoogtepunte op die Saterdag-program.

Boonop gaan die skoonhede almal die duursame, spog volstruisleer en –vererokke van die Oudtshoorn-ontwerper, Deon Oelofse vertoon. Dit alles sal tydens Saterdag se modevertoning op die skouterrein wees. Besoeke ...  View Complete Article

MEJ GARDEN ROUTE/KLEIN KAROO 2009

Miss Garden Route / Klein Karoo 2009Mej. Garden Route/Klein-Karoo 2008, Noluthando Mkhobeni, voorheen van George het haar kroon afgelope Saterdagaand by die 2009 gala-aand met grasie aan haar opvolger, Louise Muller van Mosselbaai oorhandig.

Die stylvolle geel volstruisleer en veer-rok is in opdrag van die SA Volstruisbesigheidskamer deur die Oudtshoorn-ontwerper, Deon Oelofse ontwerp. KLEIN KAROO International (KKI) in Oudtshoorn het die leer en vere verskaf.

Links is Jan Greyling (skakelbestuurder: KKI) saam met Louise en Noluthando. (FOTO: DENISE LLOYD)


  Article Date: 29 September 2009

Picturesque route for 1st Cape Pioneer Trek

MTB Stage Race - Cape Pioneer TrekThe route of the first Cape Pioneer Trek (CPT) Six-day Mountain-bike Challenge has been finalised. The race has been scheduled for 19 to 24 October. The 2009 CPT is driven by TOYOTA and presented by KLEIN KAROO International (KKI).

Katot Meyer, with his love of nature and knowledge of the surrounding pioneer routes,  ...  View Complete Article

Mev SA by Prins Albert Skou

Prince Albert Show 2009

Een van talle hoogtepunte

'n Modevertoning met Joani Johnson, Mev. Suid-Afrika 2009, is een van die talle hoogtepunte waarna die hele Suid-Kaap by vanjaar se Prins Albert Skou kan uitsien. Die skou word op 9 en 10 Oktober op die prentjiemooi dorp se skouterrein gehou.

Van die landbou-aktiwiteite in die streek sluit Angora sybokke, wyn, uitvoervye, die bekende olywe, appelkose en pruime, granate, uitvoersaad, lusern, volstruis, blomme en melk- en suiwelprodukte in. Daar is ook wilds-,skaap- en boerbokplase in die omgewing.

Die voo ...  View Complete Article

Oudtshoorn Info and Oudtshoorn Tourism part ways

Background

WebWorX started www.oudtshoorninfo.com on 24 May 2004. A few months later we were approached by the Oudtshoorn Tourism Bureau. They weren't happy with their website, www.oudtshoorn.com, and wanted to use our website as the official website for Oudtshoorn Tourism.

In October 2004, all Accommodation clients on www.oudtshoorn.com had their listings transferred to www.oudtshoorninfo.com and a redirect was placed on the oudt ...  View Complete Article

Blue Duiker born at Cango

Blue Duiker baby and mother shortly after birthCango Wildlife Ranch, Oudtshoorn – The birth of a tiny Blue Duiker at the Cango Wildlife Ranch yesterday afternoon caused huge excitement as this was the first time the Ranch's staff were able to photograph the entire birth.

The blue duiker is Africa's smallest antelope species and this is the third lamb born at Cango since 2007.

Staff were not able to confirm whether the newborn is a male or female duiker as the little antelope's mother makes a point of hiding her baby and does not hesitat ...  View Complete Article

VOLSTRUISVERE OORROMPEL DIE WÊRELD OP RADIO

Ostrich Feather DressRSG-luisteraars regoor Suid-Afrika het tydens die 2009 Absa KKNK in die gewildheid van Suid-Afrikaanse volstruisvere regoor die wêreld gedeel. KLEIN KAROO International (KKI) en die Suid-Afrikaanse Volstruis Besigheidskamer (SAVBK) het die geleentheid gekry om op die RSG-verhoog in Oggend op RSG met die aanbieders, Johan Rademan en Martelize Brink te gesels oor die geskiedenis, die gewildheid en die gebruike van volstruisvere en veerprodukte.

Anton het gewys op die toenemende gewildheid van volstruisprodukte in veral Oos-Europese lande. Die bydrae van die bedryf in die i ...  View Complete Article

EKSTRA GROTVROU GESKEDULEER BY ABSA KKNK

Groet die Grotvrou'n Ekstra vertoning van GROET DIE GROTVROU met Karen Wessels as Suid-Afrika en Afrikaans se enigste en "eie" Grotvrou is so pas geskeduleer op Donderdag, 9 April om 13:00 in dieselfde venue waarin GROET DIE GROTVROU speel, naamlik die KykNet Hoërskool.  Hierdie besluit is gemaak nadat die ander vertonings bykans uitverkoop is by vanjaar se ABSA KKNK. GROET DIE GROTVROU speel ook op die volgende dae: 8 Apr -20:00; 9 Apr – 10:00; 10 Apr – 14:00; 11 Apr – 18:00  Besprekings kan gedoen word by Computicket 083 915 8000 of www.computicket.com

Frans Swart, Vervaardiger van GROET  ...  View Complete Article

MEDIAVRYSTELLING - Huisgenoot-Musiekplaas

Net die beste wag op jou by Huisgenoot-Musiekplaas by vanjaar se KKNK!

Eksklusief – die één woord wat Huisgenoot se hartklop is. En ons stel nooit ons lojale lesers teleur nie. Dis dieselfde as ons musieksake praat en doen. Soos met vanjaar se rits kunstenaars wat jy nét by Huisgenoot se Musiekplaas gaan aantref.

Hier praat ons van die land se groot musiekkanonne – talentvolle manne soos Kurt Darren, Nicholis Louw, Die Campbells, Broers, Gerrie Pretorius en Ghapi. Die pragtige Juanita du Plessis en nuwe ster Lianie May is ook deel van ons eksklusiewe gr ...  View Complete Article

MEDIAVRYSTELLING: Beste Voetjie Voor

MEDIAVRYSTELLING

Beste Klein Karoo-voetjie voorgesit vir feesgaste

Die eregaste, borge, kunstenaars en mediaverteenwoordigers by die 15de Absa KKNK word vanjaar opnuut in die KKNK se Kannaland gasvryheidslokaal op die hande gedra.

Die feesorganiseerders het ‘n plaaslike kenner van Karoo- en Klein Karoo-disse, Wessel Strydom aangestel om toe te sien dat die gaste nie huis toe gaan sonder ‘n voorsmakie van die kontrei se allerbeste disse nie.

Om hierin te voorsien het Wessel hande gevat met Klein Karoo International (KKI) se volstruisvleis  ...  View Complete Article

FIVE MORE ELEPHANT RELEASED INTO W. CAPE'S SANBONA WILDLIFE RESERVE

Elephants released at SanbonaFIVE more elephant were successfully released into Sanbona Wildlife Reserve near Montagu today (12/3/09) as a further phase in the on-going "re-wilding" of one of the Western Cape's largest game reserves. The family group of five elephant were relocated from Bushman Sands Game Reserve in the Eastern Cape and transported over-night to Sanbona and released immediately into the wild upon arrival.

"A family group is always the best way to move elephants and this brings our total at Sanbona to 11," says Paul Vorster, Wildlife Manager at Sanbona Wildlife Reserve. "At 54 000ha San ...  View Complete Article

HOG Donation Boosts De Rust Trauma Unit

Snacks sponsored by The Plough RestaurantThank you to Lisa Burger (Marketing 4 U), Pieter van Eck (African Sky Hotel, Oudtshoorn) & Cyril Clarke (Greater Oudtshoorn Tourism) for including De Rust in the Harley Davidson Owners Group (H.O.G.) Route 62 Rally 2009.

We are truly grateful to the H.O.G. Committee for their fantastic donation of R 30 000 to the De Rust Trauma Unit. When the ladies of the H.O.G. Committee heard of all the work Inspector Elsje Pienaar has contributed they decided to adopt the Trauma Room as a pet project meaning any nappies, bottles & clothing needed, they will supply.

Can ...  View Complete Article

Agri Ekspo Rally se Wiele Rol
Dis 'n Gesinsfees

Die jaarlikse Agri Ekspo Rally van Agri Klein Karoo vind op Saterdag, 28 Februarie plaas. Die geleentheid het reeds diep in die harte van die landbougemeenskap en van Oudtshoorniete ingekruip. Daar sal saamgekuier, saamgebraai en saamgelag word by Langenhoven Gimnasium se rugbyveld, klubhuis en saal.

Daar sal weer 'n pret-rally tussen die stalletjies wees om, soos in die verlede, al die uitstallers se handtekeninge te kry om vir fantastiese pryse te kwalifiseer. Die reëls werk egter anders as in die verlede. Vanjaar gaan die spiere ook behoorlik bult en die lagspiere ...  View Complete Article

Brand-new workhorses

TT 75 New HollandThere are few things better than a reliable new vehicle or three to kick off a new year. Residents of Oudtshoorn will in future see a few cheeky smallish new workhorses in their streets, namely three brand-new blue tractors which recently reported for duty.

KLEIN KAROO Mechanisation's sales manager, Wilhelm du Preez, proudly states that he and his colleague, Johann Claassen, were grateful to the local municipality for acquiring the TT 75-New Holland tractors.

"We had an opportunity to submit a tender to Oudtshoorn municipality to supply three New Holland TT 75 (2- ...  View Complete Article

Google
WWW Oudtshoorn Info
Did You Know ?

The first major bridge (Victoria Bridge), completed in 1884, was over the Olifants River at Styldrift.

Hlangana Lodge
Backpacker's Paradise - Oudtshoorn Accommodation
Klein Karoo Group
Local Flora
Lugro Ostrich Leather Products
Three times AA award winning Guest House
Buffelsdrift Game Lodge
Klein Karoo and Garden Route Weddings
Haus Victoria
Grasmere Ostriches
Affordable Self Catering Accommodation
Ostrich egg products
Web Design and Development
Copyright © 2010  ::  Oudtshoorn Info  -  Site designed, built and hosted by: WebWorX
•  Privacy Policy: No Personal Details are divulged  •