Oudtshoorn Info
Wednesday, 16 January 2019  2:11pm SA Time 
Back to Main Archives page
Oudtshoorn Rugby Klub (Afr)

Volgens die puntestand is Oudtshoorn Rugby klub aangewys as een van die tuisklubs vir eerskomende Saterdag, 24 Augustus se kwart eindstryde van die Presidentsliga.
Die program vir Saterdag se wedstyde is soos volg:

B-span begin om 14:00

Harlequins vs Calitzdorp

A-span begin om 15:30

Oudtshoorn vs Beaufort-Wes

STERKTE aan al die spelers van Oudtshoorn Rugbyklub vir Saterdag se wedstryd asook die voorbereiding hierdie week. Mag Saterdag 'n suksesvolle dag wees vir julle met POSITIEWE resultate!

Ons het natuurlik weer baie ondersteuning nodig. Maak asseblief seker dat u Saterdag ons wedstryd om 15H30 bywoon.

Rugby Groete
Oudtshoorn Rugby Voetbalklub
Est. 1883
REK Sportgronde
Voortrekkerweg

Besoek die webblad

Source: Oudtshoorn Rugby Voetbalklub


  Article Date: 20 August 2013

Google

WWW Oudtshoorn Info
Back to Main Archives pageTo Top

Did You Know ?

Elephants seem to be fascinated with the tusks and bones of dead elephants, fondling and examining them. The myth that they carry them to secret "elephant burial grounds," however, has no factual base.

Book Online Surval Boutique Olive EstateThree times AA award winning Guest HouseRoute 62Oudtshoorn Estate Agent - Pam GoldingKlein Karoo WeddingsLugro Ostrich Leather ProductsSwartberg Circle RouteBackpacker's Paradise - Oudtshoorn AccommodationHlangana Lodge

Local Flora

Succulent Karoo species
Web Design and Development
Copyright © 2019  ::  Oudtshoorn Info  -  Site designed, built and hosted by:  WebWorX

•  Privacy Policy: No Personal Details are divulged  •