Oudtshoorn Info
Friday, 19 April 2019  9:32am SA Time 
Back to Main Archives page
Oudtshoorn Rugby Klub (Afr)

Komende Saterdag is 'n GROOT dag vir Oudtshoorn Rugbyklub waar ons A-span in die Semi Finaal teen Bonnievale Blue Birds uitdraf!

Wedstryd vind plaas in Bonnievale op hul tuisveld om 15H30 met 'n voorwedstryd om 14H00 (Riversdal 2des teen Heidelberg 2des).

Baie geluk aan Mosselbaai wat reeds deur is na die Finaal in George, NA hul oorwinning teen George Saterdag.

Sterkte aan Oudtshoorn se spelers, afrigters en bestuur vir Saterdag se wedstryd - na oorwinning speel hul in die Finaal teen Mosselbaai.

Rugby Groete
Oudtshoorn Rugby Voetbalklub
Est. 1883
REK Sportgronde
Voortrekkerweg

Source: Oudtshoorn Rugby Voetbalklub


  Article Date: 10 September 2013

Google

WWW Oudtshoorn Info
Back to Main Archives pageTo Top

Did You Know ?

The Gariep is the longest river in South Africa with a total length of 2 200 km.

Book Online Surval Boutique Olive EstateSwartberg Circle RouteOudtshoorn Estate Agent - Pam GoldingLugro Ostrich Leather ProductsKlein Karoo WeddingsHlangana LodgeRoute 62Backpacker's Paradise - Oudtshoorn AccommodationThree times AA award winning Guest House

Local Flora

Succulent Karoo species
Lugro Ostrich Leather Products - Exclusively Handmade
Copyright © 2019  ::  Oudtshoorn Info  -  Site designed, built and hosted by:  WebWorX

•  Privacy Policy: No Personal Details are divulged  •