Oudtshoorn Info
Wednesday, 16 January 2019  2:24pm SA Time 
Back to Main Archives page
Volstruis reis die wêreld

Vollie reis deur die wêreld

Menige oorsese toeris verlaat die volstruisdorp met meer as net hul verwondering vir die omgewing se natuurskoon.

Willie en Louise Swift, eienaars van Karoo-Palet gastehuis, maak ook seker dat die dorp se mees bekende inwoner hul besoekers huistoe vergesel.

Gaste van Suid-Afrika, Australië, Egipte, Duitsland en die Vereigde Koninkryke het reeds klein volstruisies as aandenkings by die gastehuis aangeskaf. Met hul tuiskoms word `n foto van die volstruis in sy nuwe dorp asook die aantal kilometers wat afgelê is aan die Swifts gestuur wat Vollie se reise op 'n groot wêreldkaart in die ingangsportaal van hul gastehuis aandui.

Vollie se reise is egter nie net vir plesier nie. Vir elke kilometer wat afgelê word, word 'n bedrag aan die Oudtshoorn Dierewelsynsorganisasie geskenk.

Die Swifts het hierdie week gesê dat dierewelsyn na aan hul harte lê en dat hulle graag op hierdie manier 'n bydrae wil lewer. Vollie sal sekerlik saamstem.

Source: Oudtshoorn Courant


  Article Date: 11 February 2014

Google

WWW Oudtshoorn Info
Back to Main Archives pageTo Top

Did You Know ?

There are about 280 000 windmills on farms across South Africa, second in number only to Australia.

Book Online Hlangana LodgeThree times AA award winning Guest HouseSurval Boutique Olive EstateOudtshoorn Estate Agent - Pam GoldingSwartberg Circle RouteBackpacker's Paradise - Oudtshoorn AccommodationLugro Ostrich Leather ProductsRoute 62Klein Karoo Weddings

Local Flora

Succulent Karoo species
Lugro Ostrich Leather Products - Exclusively Handmade
Copyright © 2019  ::  Oudtshoorn Info  -  Site designed, built and hosted by:  WebWorX

•  Privacy Policy: No Personal Details are divulged  •