Oudtshoorn Info
Wednesday, 12 December 2018  11:43pm SA Time 
Back to Main Attractions page
CJ Langenhoven en Arbeidsgenot

Jan van Riebeeckweg 217, Oudtshoorn, 6625 | 044 272 2968
Epos. arbeidsgenot@cybersmart.co.za | Webtuiste. www.cjlangenhoven.co.za

Erkenning aan hom wat
AFRIKAANS vir ons toeganklik,
leesbaar en amptelik gemaak het.
"Om ons één eie taal tot nut
te gebruik is groter kuns as
om sewe vreemdes by te leer."

ARBEIDSGENOT in Oudtshoorn is die werkswinkel waar
Afrikaans gevorm is en waar Die Stem van Suid-Afrika
uit die hart en pen van C.J. Langenhoven verrys het.

Met besoek aan Arbeidsgenot
Neelsie en Vroutjie se grafte
Langenhoven se Sonhorlosie
Herrie die Olifant
Gedenktuin
Neelsie se Werkplekkie
Hoor Neelsie self praat

Beleef die steeds lewende verhaal van ons taal.

Source: Arbeidsgenot


  Article Date: 29 April 2013

Google

WWW Oudtshoorn Info
Back to Main Attractions pageTo Top

Did You Know ?

The buffalo is one of the most abundant of Africa's large herbivores. It depends on water and does not live in regions with less than 250 mm of rain a year.

Book Online Oudtshoorn Grassnyers - Herstel of Te KoopSurval Boutique Olive EstateRoute 62Swartberg Circle RouteOudtshoorn Estate Agent - Pam GoldingLugro Ostrich Leather ProductsKlein Karoo WeddingsBackpacker's Paradise - Oudtshoorn AccommodationHlangana LodgeThree times AA award winning Guest House

Local Flora

Succulent Karoo species
Web Design and Development
Copyright © 2018  ::  Oudtshoorn Info  -  Site designed, built and hosted by:  WebWorX

•  Privacy Policy: No Personal Details are divulged  •