Oudtshoorn Info
Wednesday, 19 June 2019  7:06pm SA Time 
Back to Main Business page
Suid-Kaap Finansiële Dienste

Contact Details

Contact:

Anita Engels

Tel:

+27 (0) 44 272 7309

Fax:

+27 (0) 86 615 1397

Address:
Hoogstraat 19

Oudtshoorn

6625

Email: oudtshoorn@skfd.co.za

Website: www.skfd.co.za

SKFD is 'n groot onafhanklike makelary in verbintenis met 'n wye verskeidenheid korttermyn-, lewens- en beleggingsmaatskappye. Ons is ook lank reeds 'n lid van die FIA (Financial Intermediaries Association of South Africa),sowel as die Finansiële Beplanningsinstituut van Suid-Afrika. SKFD kan dus optimale finansiële- en versekeringsprodukte, teen die beste pryse aan ons kliënte bied.

Suid-Kaap Finansiële Dienste bestaan uit die volgende afdelings:

Eden Brokers (Pty) Ltd t/a Suid-Kaap Finansiële Dienste Spesialiseer in: Korttermyn Versekering Besturende Direkteur: Pieter van Greunen B.Comm. M.B.A. Gemagtigde Finansiële Diensverskaffer nommer 14799

Swartberg Finansiële Dienste Bk t/a Suid-Kaap Finansiële Dienste Spesialiseer in: Lewensversekering en Beleggings Prinsipaal: George Fourie AFP Gemagtigde Finansiële Diensverskaffer nommer 12243

SKFD waarborg persoonlike diens!

 

Kontak:

Pieter van Greunen
E-pos: pieter@skfd.co.za
Tel: 044 272 7309

George Fourie
E-pos: gtfourie@mweb.co.za
Tel: 044 272 7309

 
Suid-Kaap Finansiële Dienste

Contact Details

Contact:

Anita Engels

Tel:

+27 (0) 44 272 7309

Fax:

+27 (0) 86 615 1397

Address:
Hoogstraat 19

Oudtshoorn

6625

Email: oudtshoorn@skfd.co.za

Website: www.skfd.co.za

Google

WWW Oudtshoorn Info
Back to Main Business pageTo Top

Did You Know ?

The genet arches its back and grooms itself in much the same way as a cat. It also purrs, hisses, spits and meows, but makes an uncatlike "churring" sound when distressed.

Book Online Surval Boutique Olive EstateRoute 62Hlangana LodgeBackpacker's Paradise - Oudtshoorn AccommodationLugro Ostrich Leather ProductsOudtshoorn Estate Agent - Pam GoldingThree times AA award winning Guest HouseSwartberg Circle RouteKlein Karoo Weddings

Local Flora

Succulent Karoo species
Web Design and Development
Copyright © 2019  ::  Oudtshoorn Info  -  Site designed, built and hosted by:  WebWorX

•  Privacy Policy: No Personal Details are divulged  •