Oudtshoorn Info
Friday, 19 April 2019  9:26am SA Time 
Back to Main Culture page
KKNK Feesprogram 2005

DIE KANNAS

Gesin

• Regie: Christene Truter • Oudiovisuele ontwerp: Jaco Bouwer •

Die KKNK beloon jaarliks die beste werk op die fees in 'n verskeidenheid kategorieë met kontantpryse en spesiaal ontwerpte toekennings. Die toekenningseremonie word in die vorm van 'n verskeidenheidskonsert aangebied met kort optredes deur van die land se voorste kunstenaars. Die Kanna toekenning word vanjaar ontwerp deur die kunstenaar Thijs Nel. Hy het inspirasie geput uit die kannaplant en 'n volstruiseier as 'n metafoor vir oorlewing en bestendige groei. Die Kanna toekennings vereer nie net die gewildste en beste opvoerings nie, maar erken ook prestasie deur kunstenaars, regisseurs en tegniei in 'n verskeidenheid kunssoorte. Daar is ook 'n toekenning vir die beste nuweling. Die beoordeling word deur die Kanna paneel behartig wat jaarliks saamgestel word uit direkteure, lede van die Kunstekabinet, joernaliste, kenners uit die vermaakwêreld en ervare feesgangers. Die toekennings word tydens 'n spoggeleentheid op die laaste dag van die fees uitgedeel. Die beoordeling van die Kannas verg reuse-organisasie. Onder leiding van die sameroeper, Niel le Roux, werk dié kenners en kunsteliefhebbers hard om elke opvoering, uitstalling en aanbieding te beoordeel: Kobus Burger, Herman van der Westhuizen, Salomi Louw, Woutrine Theron, Rafi ek Mammon, Francois Smith, Anina Joubert, Marina Griebenow, Madoda Gcwadi, Theunis Engelbrecht, Lezel Amoraal, Janice Ohlson, Merle Hodges, Mariana Malan, Angola Badprop, Joan Nieman, Inge Pietersen, Gillian Mitchell, Ronnie Samaai, Vusi Khumalo, Cobus van Bosch en Laetitia Pople.

150 min - R72, R60 en R51 - ABSA Burgersentrum - 31 Maart - 20:00

Feesprogram Inligting

Toneeloptredes: Drama
Toneeloptredes: Komedie
Toneeloptredes: Studenteteater
Lesings & Gesprekke
Woordkuns
Optredes: Dansteater
Optredes: Musiekteater
Optredes: Musiek - Klassiek
Optredes: Musiek - Opelug
Optredes: Musiek - KontemporÍr
Optredes: Musiekplaas
Optredes: Geestelike
Optredes: Kinderteater
Uitstallings
Vermaak

Source: www.kknk.co.za


  Article Date: 11 February 2005

Google

WWW Oudtshoorn Info
Back to Main Culture pageTo Top

Did You Know ?

The Oudtshoorn district possessed 80 000 ostriches in 1904, rising to 110 000 in 1911.

Book Online Swartberg Circle RouteBackpacker's Paradise - Oudtshoorn AccommodationHlangana LodgeKlein Karoo WeddingsSurval Boutique Olive EstateThree times AA award winning Guest HouseOudtshoorn Estate Agent - Pam GoldingRoute 62Lugro Ostrich Leather Products

Local Flora

Succulent Karoo species
Lugro Ostrich Leather Products - Exclusively Handmade
Copyright © 2019  ::  Oudtshoorn Info  -  Site designed, built and hosted by:  WebWorX

•  Privacy Policy: No Personal Details are divulged  •