Oudtshoorn Info
Sunday, 21 July 2019  7:21pm SA Time 
Back to Main News page
CANGO WILDLIFE RANCH - KINDERPARTYTJIES

KINDERPARTYTJIES

Bespreek vandag nog ´n onvergeetlike kinderpartytjie by Cango Wildlife Ranch! Groepe van enige grootte is welkom. Jy kan ook jou eie tema kies. Koste sluit in toegang, ´n partytjie-pakkie en ´n smaaklike maaltyd. Ingesluit is ook ´n prettige toer deur die "ranch" en ´n kuiertjie by ´Kidzone´ met sy springkasteel, speel-parkie, plaaswerk en water kanonne!

Volle dag toegang vir die partytjiegangers!

R135 per kind R80 per volwassene

Vir besprekings/navrae kontak Marie of Sonja by tel: 044 272 5593 of epos: restaurant@cango.co.za

Ontwerperskoek beskikbaar op aanvraag


  Article Date: 5 May 2016

Older articles filed under Archives

Google

WWW Oudtshoorn Info
Back to Main News pageTo Top

Did You Know ?

The Bushmen were named "Boschmanneker" by the early Dutch settlers, the name given to the orangutang of the Dutch East Indies.

Book Online Surval Boutique Olive EstateKlein Karoo WeddingsLugro Ostrich Leather ProductsSwartberg Circle RouteRoute 62Three times AA award winning Guest HouseOudtshoorn Estate Agent - Pam GoldingHlangana LodgeBackpacker's Paradise - Oudtshoorn Accommodation

Local Flora

Succulent Karoo species
Web Design and Development
Copyright © 2019  ::  Oudtshoorn Info  -  Site designed, built and hosted by:  WebWorX

•  Privacy Policy: No Personal Details are divulged  •