OUDTSHOORN BUSINESS

EASY SKIPS

OUDSTHOORN WASTE & RUBBLE REMOVAL

Convenient and cost-effective removal of all types of domestic, garden and industrial waste, rubble removal from building sites, as well as sand delivery.

Whether you are building your dream house or the next Office Block, Easy Skips will conveniently remove all the building rubble from your construction site, leaving you time to concentrate on the more important details.

Just give us a call and we’ll deliver a skip to your site, you fill it with all the rubble, sand, etc. and we shall collect the skip when you’re done.

Pricing depends on your removal needs and we shall quote you accordingly. Our skips can be used on residential or construction sites.

OUDTSHOORN AFVAL & VULLIS VERWYDERING

Ons bied ‘n doeltreffende en bekostigbare verwyderings- asook aflewerings-diens van alle tipes materiale, asook rommel en huishoudelike items.

Die skips het elk ‘n vermoë van 2m3 (bakkie vrag) en kan ‘n gewig van 2,5 ton gemaklik hanteer. Die skips is ook van so ‘n grootte en aard dat dit met gemak in u erf of bouperseel geposisioneer kan word vir gemaklike vulling. U erf of bou perseel word te alle tye netjies gehou sonder die moeite en risiko om self vullis-gate toe te ry. Ons is ook persoonlik verantwoordelik vir die lewering en optel van die skips, dus geen ongewenste elemente op u perseel met toekomstige risikos nie.

Ons het verskeie opsies en tariewe om u spesifieke behoeftes te pas.

Get in Touch

Contact Details
Telephone: +27 82 391 8626
Cell: +27 79 878 5070
Email: oudtshoorn@easyskips.co.za
Website: www.easyskips.co.za

Address

Oudtshoorn
6625