OUDTSHOORN SCHOOLS

LANGENHOVEN GIMNASIUM

Welkom by Langenhoven Gimnasium.

Langenhoven Gimnasium is ’n hoërskool geleë in die volstruishoofstad van die wêreld, Oudtshoorn. Gimmies is een van die topskole in die Suid-Kaap.

Die Klein en Groot Karoo, sowel as die Tuinroete, is ons voedingsgebied.

Ons skool het ±630 gemotiveerde, positiewe leerders wat op verskeie gebiede presteer. By Gim is dit vir ons belangrik dat elke leerder voel: Hier hoort ek!

Dissipline en trots is die boustene van ons skool. Ons streef daarna om elke leerder se volle potensiaal te ontwikkel deur verskillende geleenthede te skep en leerders aan te moedig om deel te neem en betrokke te raak.

Get in Touch

Contact Details
Telephone: +27 44 272 2151
Fax: +27 44 272 6254
Email: admin@lgim.co.za
Website: www.langenhovengim.co.za

Address

H/v Jan van Riebeeckweg en Scheepersstraat
Oudtshoorn
6625