OUDTSHOORN BUSINESS

MEEL & KANEEL

Meel & Kaneel is n tuisnywerheid met skop! Ons bak alles in die winkel self en doen ons uiterse bes om kwaliteit gebak te verskaf en die kliente waarde vir hul geld te bied.

Ander aanbiedinge:
Ons hou ook ’n verskeidenheid deli produkte asook biltong, droëwors en geskenke aan.

Meel & Kaneel is a home industry with a difference! We bake everything in-store ourselves and we do our utmost to provide quality baked goods to offer the customer value for their money.

Other products:
We also offer a variety of deli products as well as biltong, droewors and gifts.

Get in Touch

Contact Details
Telephone: +27 71 528 3616
Email: meel.kaneel1@gmail.com

Address

Queen’s Mall, Voortrekker Road
Oudtshoorn
6625