OUDTSHOORN SCHOOLS
LAERSKOOL VAN REEDE
UNIEKE GELEENTHEDE VIR U KIND SE TOEKOMS
- Enigste parallelmedium laerskool in ons streek
- Interactive, multi-cultural experiences with learners of all cultural backgrounds.
- Holistiese benadering bevorder u kind se individualiteit.
- Safe, challenging, learning environment.
Laerskool Van Reede is:
- sentraal geleë,
- boomryke,
- omheinde en
- veilige omgewing
IN THE CLASSROOMS
Exposure to English, Afrikaans and Xhosa languages and cultures.
Participation in writing and poetry competitions.
Regular participation of all learners in annual AMESA Mathematics Challenge and Living Maths.
Integration and consolidation of learning areas in modern computer and information centre.
IN THE COMPUTER AND INFORMATION CENTRE
- All learners use Office XP.
- Use of Internet and Email facilities
- Educational programmes:
- Cami Maths
- Cami Reading
- Cami Perceptual
- Research programmes eg. Encarta 2004
EXTRA:
- Community projects
- School Editorial Team:
- Design invitations, labels, etc. for businesses
- Design advertisements for local newspaper
- Create and produce games for pre-school learners
- Afternoon classes using the Futurekids Curriculum
OP DIE SPORTVELD
Atletiek • Krieket • Tweekamp • Swem • Rugby • Netbal • Hokkie • Tennis • Trompoppies • Karate
SPORTBETROKKENHEID:
• Maksimum deelname
• Ligawedstryde
• Naweektoernooie
• Afrigtingsklinieke
• Toerspanne
• Toere
• Byeenkomste op provinsiale en interprovinsiale vlak
• Jaarlikse verteenwoordiging in SWD sportspanne
SPORTSTORIES
- Onderneem jaarliks sporttoere
- Sportspanne word jaarliks blootgestel aan baie toerspanne en wedstryde buite die liga.
- Ons O/13 A rugbyspan het 23 wedstryde gespeel – 411 punte vir hulle en 210 punte teen hulle.
- Afrigtingsklinieke word vir leerders en personeel gehou.
- Kursusse word beplan vir leerders wat belangstel om te kwalifiseer as kriekettelling houers.
- Hokkietoer na Kaapstad – ONOORWONNE!
- Netbal (O/13 span) – 2de in die SWD-streek vir Love Life Spele.
- Die Atletiek wen die Gamka-Oos byeenkoms vir die 3de agtereenvolgende jaar.
- Ons tweekamp atlete se prestasies is onder die Top 10 in die SWD.
- Ons is ook baie trots op ons eie Springbokkie in Gimnastiek.
- 43 Leerders verwerf SWD kleure in sport.
INTO CULTURAL
- Land Service:
Van Reede organises the Southern Cape camps. - VCSV:
Presented to Grade 7 learners.
Additional Service: Own Youth Worker - Art competitions and projects:
Visit our colourful mural outside the Oudtshoorn Police Station! - Music:
- Individual piano and recorder lessons.
- Annual UNISA practical and theory examinations.
- Regular performances at concerts, music evenings and art festivals.
- School Choir: Our own CD released recently.
Highlight: A performance with Matthys Roets
WAT ONS BIED
BY DIE SKOOL
LEERONDERSTEUNING:
- Vroeë identifisering van spesifieke leerprobleme.
- Leerondersteuning word aangevul met rekenaargesteunde onderrig.
REMEDIËRING:
- Private onderwyseres by skool
NASORG:
- Maandag tot Vrydag na skool tot 17:00
- Gestruktureerde tye vir studie, buitemuurse
aktiwiteite, uitstappies en… SPEEL!HOSTELS:
AT HOME
HOSTELS:
- Separate facilities for primary school children at our two local high school hostels.
- Transport to and from school for extra-curricular activities and evening functions is provided.
Get in Touch
Address
Corner of High Street &
Langenhoven Street
Oudtshoorn
Langenhoven Street
Oudtshoorn