OUDTSHOORN BUSINESS

POTGIETER PASSASIERSVERVOER

MEER OOR ONS:

Veilige, betroubare en bekostigbare passasiersdiens. Potgieters Passasiersdiens is baie gesteld op hul kliënte se veiligheid, gerief en stiptelikheid. André is alleen eienaar en bestuurder van die luukse Mercedes Benz Sprinter Bussie wat te alle tye veilig en professioneel bestuur word, sodat sy passasiers altyd veilig en betyds by hul bestemming besorg word. Hy toon respek en bedagsaamheid teenoor sy passasiers.

Die bussie beskik oor die nodige spasie en lugreëling ( koud en warm ). Ons strewe en passie is om ‘n betroubare, veilige en bekostigbare diens aan alle persone ongeag hul ras, geslag, ouderdom, geloof of gebrek te bied.

Get in Touch

Contact Details
Telephone: +27 44 272 7146
Cell: +27 72 551 1778
Email: potgieterbussie@telkomsa.net
Website: www.potgieterbussie.co.za
l

Office Hours

We have different departure & arrival times.

Address

10 Keyter Street
Oudtshoorn
6625